Kontak ons gerus! Tel: 012 807 5217/8

Waardigheid Onafhanklikheid

WELKOM BY DE MEERPAAL

Sedert 1 Mei 1972

De Meerpaal, geleë in Willow Glen, Pretoria, bied ‘n rustige tuiste vir seniors en ‘n gemeenskap van Nederlands, Afrikaans asook Engels- sprekende inwoners. Ons aftreeoord bied ’n verskeidenheid selfstandige woonopsies. Buiten die normale huisvestingfasiliteite, het De Meerpaal ook voltydse versorging in die versorgingsafdeling. Ons het uitstekende versorgingspersoneel tot u beskikking.

De Meerpaal Aftreeoord in Pretoria, Gauteng - Selfstanding Woonopsies

Selfstandige Woonopsies

De Meerpaal het 60 huurhuise en 38 enkelverdieping wonings en 16 woonstelle vir ‘n totaal van 114 wonings. Selfstandige inwoners het toegang tot oord se fasiliteite soos vervoer na winkels, gebruik van die lapa, mini golf en verhitte swembad. Woonopsies sluit in:

De Meerpaal Aftreetehuis 24 uur Sorgsentrum vir Bejaardes

24-uur Sorgsentrum

MEERPAAL LENTEMARK – 12 September 2026 9am – 2pm!

Die toegangshek slegs vir voetgangers is in Ou Klipmuur en parkeerplek is gereël in die terrein oorkant De Meerpaal se hek.  Die hoofhek in Stellenbergweg is gesluit van 08:00 tot 15:00 tydens die mark.  Toegang is R10,00 per persoon en slegs kontant word aanvaar. Koepons vir die aankoop van eet- en drinkgoed is te koop by een van twee betaalpunte.

Nuutse Meerpaal Nuus

Dutch Festival: 31 Augustus 2024. Sien julle daar!

Heerlike smullen van de zoute haring op Zaterdag 31 Augustus 2024 bij de Dutch Festival. Ook kunt u een broodje er bij nemen. Het Feest is niet te missen!

Appelgebak by die Dutch Festival op 31 Augustus 2024

Kom geniet 'n rookwors op die 31 Augustus by die Dutch Festival. Jy kan ook 'n halwe een neem.

Dutch Festival 2024

Lees gerus ons eie maandelikse “De Meerpaal Bewoners Bulletin“, asook Kloof Retirement Villages se nuusbrief, “Retirement Matters“. Die artikels bevat waardevolle inligting en interessante nuusbrokkies. 

De Meerpaal se Jaarlikse Kersete 2022: ‘n paar fotos van die lekker geleentheid

Pragtige Meerpaal Tuine

Maak gebruik van die geriewe by De Meerpaal

Pragtige
tuine

Wandelpad
in oord

Lapa, swembad
en mini golf

Tuissorg
beskikbaar

Biblioteek

Vervoer
na winkels

Ontspannings
aktiwiteite

Eetsaal
(opsioneel)

Wat ons mense sê:

Rated 5 out of 5
Danny Collins
If you need to scale down and get ready to leave all earthly possessions in 10 to 20 years, this is the place to do so! The nursing staff does a great job!! You can have all meals on the premises. The homes are small, but practical. Hospitals and Shopping Malls are very close. They have a 18 hole putt putt golf course on the premises. The folks love playing against each other!! Beautiful gardens. Management is fantastic if you have any problem, they solve it!!
Irma Kruger
Beautiful gardens. Good security. Nurses are caring. Frailcare centre. Patients have their own private rooms with bathroom
Ali van Dijk
In 'n klein dorpie De Meerpaal, oos van Pretoria
Hier woon Hollanders en Afrikaners
heerlik in lowerryke tuine saam
Ons lees, stap, speel kaart, gesels en kuier oor en weer

Saamgebind deur oorlog, taal en kultuur
Hier wag ons geduldig op volgende oorgang
vol moed en vertroue en gladnie bang
en slegs voëls in bome hoor ons dankbare gesang
Annatjie Landman
De Meerpaal is een seniorendorp waar wij nog voldoende ruimte voor groen hebben om wandelend van te mogen genieten. Er is een goede verzorgingsafdeling waar de bewoners, wanneer nodig, tijdelijk of permanent hulp kunnen krijgen.

Van maandag tot vrijdag zijn er dagelijks clubs die sociale/gezellige bijeenkomsten regelen wat het eentonige bestaan van bejaarden ten goede kan komen.
Diana Kruger
Lovely retirement village. Peaceful and caring for the retired people

Kontak ons

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Meerpaal perseel
Meerpaal Biblioteek
Meerpaal Frail Care