‘n Gerieflike, pragtige tuiste by De Meerpaal.
Selfstandige woonopsies in ons aftreeoord
- Eenslaapkamer Bungalow
- Tweeslaapkamer Bungalow
- Hoekwoonstel
- Middelwoonstel
Ons wonings bied alles wat u benodig, insluitend ‘n eie kombuis, badkamer met bad of stort, woon en slaapkamers, ingeboude kaste, groot vensters, 24 uur sekuriteit en diefwering. Maak gebruik van al die geriewe op die perseel, soos die wandelpad, swembad, mini golf en lapa. Daar is ook baie aktiwiteite wat weekliks vir die gemeenskap gereël word. Indien u selfstandig wil lewe maar soms meer sorg benodig, is daar wonderlike opgeleide personeel op die perseel wat bystand kan lewer (“Assisted Living”). Tags: Retirement Home Gauteng, Retirement Village
Kontak ons gerus om uit te vind oor die beskikbare wonings wat te huur of te koop is (lewensregte):
Kontakvorm
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
ENKELVERDIEPING BUNGALOW MET MOTORHUIS - LEWENSREG • SELFSORG
Fasiliteite: pragtige tuine, wandelpad, eetsaal, swembad, lapa, mini-golf, vervoer na winkels, bilbioteek, haarsalon, sorgsentrum op perseel
Vir ‘n afspraak, kontak: kantoor@demeerpaal.co.za of skakel 012 807 5217/8 (weeksdae)
ANDER EENHEDE
TIPIESE VLOERPLAN: BUNGALOW 1 SLAAPKAMER
TIPIESE VLOERPLAN - BUNGALOW 2 SLAAPKAMER