MEERPAAL DUTCH FESTIVAL 27 AUGUST 2022
Die Dutch Festival het plaasgevind op Saterdag 27 Augustus. Daar was Nederlandse musiek en ander interessante stalletjies. Saam met ‘n koppie goeie koffie, appeltert of ‘n bier of koeldrank, was dit gesellig. Daar was ook tipiese Nederlandse eetgoed so krokette, friet, haring, rookwors, poffertjes, ens. Stalletjies het Nederlandse produkte, kaas, Hollandse soeweniers, en ander interessanthede aangebied.
‘n Paar fotos van die lekker dag: