Kontak ons gerus! Tel: 012 807 5217/8

Waardigheid Onafhanklikheid

Meerpaal – Dutch Festival 2022 Fotos

MEERPAAL DUTCH FESTIVAL 27 AUGUST 2022 

Die Dutch Festival het plaasgevind op Saterdag 27 Augustus. Daar was  Nederlandse musiek en ander interessante stalletjies. Saam met ‘n koppie goeie koffie, appeltert of ‘n bier of koeldrank, was dit gesellig. Daar was ook tipiese Nederlandse eetgoed so krokette, friet, haring, rookwors, poffertjes, ens. Stalletjies het Nederlandse produkte, kaas, Hollandse soeweniers, en ander interessanthede aangebied.  

‘n Paar fotos van die lekker dag: