Kontak ons gerus! Tel: 012 807 5217/8

Waardigheid Onafhanklikheid

Category: All News

Meerpaal – Dutch Festival 2022 Fotos

MEERPAAL DUTCH FESTIVAL 27 AUGUST 2022  Die Dutch Festival het plaasgevind op Saterdag 27 Augustus. Daar was  Nederlandse musiek en ander interessante stalletjies. Saam met ‘n koppie goeie koffie, appeltert of ‘n bier of koeldrank, was dit gesellig. Daar was ook tipiese Nederlandse eetgoed so krokette, friet, haring, rookwors, poffertjes, ens. Stalletjies het Nederlandse

Read More »

Meerpaal Gholfdag 2022 Fotos

MEERPAAL GHOLFDAG 9 JUNIE 2022 WAS ‘N REUSE SUKSES! Die gholfdag het plaasgevind op Donderdag 9 Junie by die Woodhill Country Club in die Ooste van Pretoria. ‘n Paar fotos van die dag is hieronder ingesluit. (Klik op die fotos om groter the sien)

Read More »