Kontak ons gerus! Tel: 012 807 5217/8

Waardigheid Onafhanklikheid

Category: De Meerpaal Bewoners Bulletin

August 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS UIT DIE VOORSITTER SE PEN Liewe Inwoners van De Meerpaal, Die winter het hom nou behoorlik tuisgemaak, maar gelukkig beteken die kouer weer nie dat daar minder beweging by De Meerpaal is nie. Inteendeel, verskeie projekte wat oor die afgelope paar jaar beplan is, begin

Read More »

Julie 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Liewe Inwoners van De Meerpaal, Ons is ook besonder opgewonde oor die inisiatief van inwoners wat hulself beywer om De Meerpaal Lentemark op 12 September 2026 aan te bied. Dit is ’n groot onderneming en verg baie organisasie, energie en entoesiasme. Hoewel

Read More »

Junie 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Liewe Inwoners van De Meerpaal, Bestuur wil graag sy opregte dank uitspreek aan almal wat die Algemene Jaarvergadering bygewoon het. Hierdie vergadering is elke jaar ’n belangrike mylpaal waar ons die vorige finansiële jaar formeel afsluit en die nuwe

Read More »

Mei 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE STICHTING NEDERLANDS BEJAARDECENTRUM (SNBC) VIND PLAAS OP 27 MEI OM 15:00 IN DIE HOLLANDIA ZAAL UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Liewe Inwoners van De Meerpaal, Ons nader weer een van die belangrikste geleenthede op ons kalender — die Algemene Jaarvergadering,

Read More »

April 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE BEWONERSKOMITEE Sal gehou word op: 29 April 2026 om 15:30 in die Hollandia Saal UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Beste Inwoners van De Meerpaal, Daar is hierdie maand ’n paar belangrike sake waaroor ons graag terugvoer wil gee —

Read More »

Maart 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Liewe Inwoners van De Meerpaal, Die afgelope maand het betekenisvolle vordering gebring, veral op die gebied van finansiële beplanning en energie-infrastruktuur. Verskeie prosesse wat reeds lank in wording is, begin nou tasbare momentum toon.Francien Grootendorst is tans besig met

Read More »

Februari 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS UIT DE PEN VAN DE VOORZITTER Beste bewoners van De Meerpaal, Aan het begin van dit nieuwe jaar hopen wij van harte dat u allen een goede, warme en ontspannen feestperiode heeft gehad. Of de dagen nu gevuld waren met familiebezoek, gezellige maaltijden, rust en

Read More »

Januari 2026 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS AL WEER ‘N NUWE JAAR ! Ons mag dink dat die tyd vlieg, maar dalk is dit net dat ons self steeds stadiger word.   Onlangs skryf iemand dat die lewe is soos ‘n berg wat ons klim. Dink daaroor: ‘n klein kind begin by die

Read More »

Desember 2025 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS Prettige feestdagen Gelukkige feestyd Happy festive season Die redakteur bedank graag almal wat vanjaar artikels bygedra het en gehelp het dat ons elke maand ’n bulletin vol nuus kon uitgee. ’n Groot woord van dank ook aan Antoinette en die kantoorpersoneel wat gesorg het vir

Read More »

November 2025 – Bewoners Bulletin

DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS SATERDAG, 8 NOVEMBER 2025 TOEGANG EN PARKERING Die toegangshek slegs vir voetgangers is in Ou Klipmuur en PARKEERPLEK is gereël in die terrein oorkant De Meerpaal se hek.  Die hoofhek in Stellenbergweg is gesluit van 08:00 tot 15:00 tydens die mark: Toegang is R10,00 per persoon

Read More »