
Februari 2024 – Bewoners Bulletin
NUUS VAN DIE BEWONERSKOMITEE Die Bewonerskomitee wil al die personeel en inwoners voorspoed toewens vir die nuwe jaar. Ons het darem die nuwe jaar goed begin met die heerlike reën wat ons gehad het. Ons wil graag vir Sieg bedank vir die statistieke van die reënval wat hy op