
December 2024 – Bewoners Bulletin
DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS NUUS VAN DIE BEWONERSKOMITEE Ek kan nie glo ons het op 6 November ons laaste vergadering vir die jaar gehou nie. Ons volgende vergadering sal eers op 5 Februarie 2025 plaasvind. Op 20 November het die Bewonerskomitee hul twee-maandelikse vergadering met die Bestuur. Die biblioteekkomitee