
April 2023 – Bewoners Bulletin
DOOR BEWONERS – VOOR BEWONERS NUUS VAN DIE BEWONERSKOMITEE As ek so na buite kyk en ek sien al die blare op die gras besef ek die herfs is hier en dan kom die ………! Daar word beplan om in Augustus `n boomplantdag te hou. Behalwe die boomplantdag word daar
